Die Prostaat sit om die urine kanaal en met periodieke ontsteking swell die selle en druk die urine buise toe. P-Care ZA kan u urine kanaal her-open oor veertien dae.  Vanaf die derde dag kan druppels begin vermeerder tot ’n straal en die normale stroom bereik na ’n week. Vanaf dag drie kan bloed in u urine voorkom (dis normaal), as teken van die ontsteking wat los raak en uitspoel.

Met urine vloei word nagrus verbeter met minder kere na die toilet vanaf die derde dag. Normaalweg bereik die manne sukses tussen dag ses tot tien.

Gereelde vrae gevra.

Hoekom is my urine kanaal toe gedruk deur inflammasie of vergrote prostaat

Ek dra ‘n kateter vir baie jare. Kan jul medikasie help om daarvan te ontkom?

 

Met PSA tellings of kanker behandeling verkry ons resultate by pasiente in die O+ bloedgroep tipe, respektiewelik binne drie maande.  Mans in die B+ bloedgroep tipe word oor ‘n ses maande periode behandel omrede hul absorbsie kapasiteit laer is as die O+ tipe. Sou die B+ ook ’n paserings probleem ondervind, word die pasering eers reggestel en daarna ‘n ligter dosis oor die langer periode voorsien om die Prostaat Spesifieke Antigene (PSA) te verlaag. Die A & AB bloedgroepe tipes resorteer tussen die O en B bloedgroep intervalle, met resultate na vier & ses maande.

My PSA telling is abnormaal hoog — Wat kan julle daaraan doen?

Fax : (+27) 012 250 2725

 

e-pos : prostcare@gmail.com

Na my prostaat chirurgie is ek impotent. Kan die medikasie daarvoor help?

Indien impotensie ‘n na effek van die operasie is sal medikasie nie kan help nie.  Sou impotensie ontstaan het as gevolg van inflammasie (ontsteking), kan P-Care ZA pragtige verbetering gee, omdat die ontsteking opklaar en uitspoel.  Meestal kan impotensie ‘n eerste teken van ‘n hart probleem of hoë bloeddruk wees.  Gaan spreek u dokter.

Wat is die beste manier om prostaat probleme te fnuik?

Verkry voordeel deur ag te slaan en hulp te verkry sodra jou urine pasering afwyk van die normale gang en jou urine sessies heelwat nader aan mekaar begin volg. Meestal kan jou blaas dan reeds nie meer behoorlik ledig nie, en ’n retensie tree in wat herhaal. Indien jy nie vroegtydig hulp verkry nie.  Akute Prostatitis kan ontwikkel tot BPH. Hier is die deur reeds oop vir die onverwagte. Moet nie aarsel of uitstel totdat jy in die moelikheid is nie. Voorkoming is by verre beter as genesing in hierdie saak.

Na my histerektomie / Prostatektomie ondervind ek inkontinensie. Kan u help?

Met ’n blaasklep wat lek na ‘n operasie kan P-Care ZA puik resultate lewer. U sal egter tot twee behandelings direk na-mekaar moet gebruik. Normaalweg bereik pasiente tevredenheid tussen dag 30 en 45.

Inflammasie (ontsteking) bou stadig op oor tyd en kom periodiek voor met  verandering in intensiteit. Dit sluimer gewoonlik in langer periodes en keer terug  met verhoogde aanslag.

Die betrokke natuurlike elemente se eienskappe (lewensstyl) in kombinasie met die individu se bloedgroep en weerstand bepaal die momentum en intensiteit waarteen ontsteking ontwikkel.

 Wanneer urinale vloei abnormaal raak, kan dit ‘n waarneembare teken wees van selle in die sisteem wat ontsteek raak. Die eerste teken is wanneer u die toilet besoek by herhaling (veral snags). Gewoonlik kan die blaas nie ledig nie en die weerstand stelsel herhaaldelik probeer om die ontsteking uit te spoel.   Indien die ontsteekte area nie hulp verkry nie, ontwikkel Prostatitis en later Akute (Benign) Prostaat Hipertensie (BPH). Hierdie toestand laat die deur oop vir kanker om pos te vat met soortgelyke neigings. Aanvanklik kan antibiotika pragtige verbetering teweeg-bring maar verloor effektiwiteit met aanhoudende gebruik.

Hoe gereeld moet die medikasie gebruik word?

 

U sal die medikasie hoofsaaklik eenmalig gebruik tensy u probleem baie ernstig is en ‘n opvolg behandeling regverdig.  Party mans kom na sowat ‘n jaar en neem ‘n opvolg om ‘n urinale paserings retensie wat weer begin lol te neutraliseer. Heelwat mans gebruik die produk daarna as voorsorg elke 6 maande tot ‘n jaar.

My urine vloei is abnormaal. Wanneer kan ek met u medikasie verbetering verwag?

Simtome wat Prostaat probleme voorspel

Tydsduur (frekwensie) tussen urine sessies verkort

Urine pasering raak moeiliker

Urinale retensie tree snags in  ( besoek toilet by herhaling).

‘n Tydsvertraging gaan u pasering vooraf.

Jou urine kanaal brand soos vuur met pasering.

Pyn onder op die lae rug en/of bo-bene en/of heupe kan ontwikkel.

Jy kan somtyds nie jou urine terug hou nie, en moet sny badkamer toe.

Bloed kan in die urine straal voorkom weens die ontsteking.

 

 

Wat is die simtome van Prostaat probleme?