Dosis :

 

Die Medikasie.

( 8 x 500ml plastiek bottlels vloeistof, ± 4.9 kg )

100ml x 2 keer per dag.

Behandeling.

Aflewering geskied deur Internasionale Posdiens.

Afleweringskoste.

Dosis en gebruiksaanwysing sal in ooreenstemming met u omstandighede wees.

 

Betaling.

U volledige pos-adres word benodig (kodes ingesluit) asook u lokale telefoon nr.

Prostcare voorsien die “tracking” besonderhede, sodat u die pakkie heelpad kan monitor.

Registrasie nommer :

5676 — Wet 101 / 1965 RSA.

Vervaardiging.

 

 

Brunel Laboratoria (PTY) LTD.

Van Tonder straat,

Sunderland Ridge,

Verwoerdburg,

Suid Afrika.

Prostcare.

Plot 223, De Kroon,

Brits,

 Noord-Wes Provinsie,

Suid Afrika.

Posbus 501,

Brits, 0250,

Noord-Wes Provinsie,

Suid Afrika.

Sakfoon ; 082 70 90 20 4

 

Fax : (+27) 012 250 2725

 

e-pos : prostcare@gmail.com

Ons is gestasioneer in Suid Afrka en versprei wêreldwyd.

Die Medikasie is ontwikkel om meeste mans se urine probleem met een behandeling te oorbrug. In ernstige gevalle of simtoom waarneming oor ‘n lang periode, kontak ons gerus vir meer besonderhede.

Afleweringkoste is na gelang van u naaste beskikbare diens.

Alle betalings moet direk aan Prostcare gemaak word, via Bank deposito / oordrag.

Bank besonderhede sal voorsien word op aanvraag.

®