Treatment for Enlarged prostate,
 High PSA and Prostatitis

Professional advice, information and Treatment of Prostate illnesses

Patient Testimonials after using ProsCareZA:

"I spent the whole of 2008 on medication prescribed by a Urologist at the  Urology hospital in Pretoria  after diagnosis of a severe prostatis. The medication could not cure my condition. I was fortunate to come across prostcare website one day as I was browsing over the internet. I called Johan who allowed me to visit them personally at their plot in Brits. I was welcomed by his humble wife Liana who processed the payment and issued me with the full medication pack. The medication really works!  My problem was quickly going back to the gym after feeling well and the pain would hit back. I wanted to go for an operation and Liana strongly rejected my idea and recommended that I continue using prostcare medication . I thank Liana for her motherly advice to me. I am now well and visit Virgin Active gym 3 times a week. Lancet Laboratories test results showed that my prostate gland is normal. I now live a normal life and my sex life is a wow!" - anonymous  
"Hi Liana,  
Dit gaan baie goed met my, ek was gister by die specialis vir ‘n opvolg ondersoek na my operasie en hy was verbaas om my vordering te sien na net 2 maande.
Hy sê volkome genesing is eers na 4 maande, maar hy sê dit is die beste herstel wat hy nog gesien het. Ek het bevind dat nadat ek geopereer is (3 keer), die antibotika nie my heeltemal genees nie. As ek julle medikasie gebruik verbeter dit die vloei en klaar dit die seer en infeksie vininger op. Ek sal dit defnitief aanbeveel aan ander, veral as jy nog infeksie het, swak vloei en sukkel met retensie. Die ander ou vir wie ek ‘n ½ kursus kom haal het, het dieselfde operasie as ek gehad maar hy het dit ‘n maand voor my gehad. Toe hy my verbetering sien het hy ook besluit om dit te gebruik, veral met sy problem met retensie. Hy het my na 3 dae gebel en dit het al klaar ‘n verbetering getoon.  
Goed gaan" - Victor 
"My knypers het begin lek en toe voel ek daar moet iets verkeerd wees. Gelukkig vir Radio Pretoria toe hoor ek julle Prostcare advertensie en Sie Daar! Ek het 'n halwe kurses geneem en my probleem het met 60% verbeter. Ek wil graag nou die ander halfte bestel. Dit Werk. Ek voel weer voor in die koor." - ABJ van Vuuren
"Glo my, ek getuig van u medikasie wat ek 100% kan aanbeveel vir enige man want dit werk. Ons wens julle 'n geseende jaar vorentoe met die goeie diens wat julle doen om ander te help" - Mev M Nel
 "Prostcare, baie dankie dat ek u produk kon gebruik. Ek het 18 jaar 'n hel ondergaan met my blaas. U behandeling het my gesond gemaak, ek het 18 Maart 2006 met u behandeling begin en net na drie dae was my probleem onder beheer, daar was nooit weer simptome nie. Ek dank die Here vir u wetenskap om ander te kon help. Mag u en u span geseend wees" - U Vriend Hannes Lourens
 "Ek het blaas ontsteking, bloeding en ongereelde urine vloei, pyn en siek mislike gevoel vir die afgelope 20jaar. Ek is al 5 keer geopereer vir die prostaat sonder merkwaardige verligting. Ek het Prostcare gebruik en my probleem het met 100% verbeter. Ek het mooi waarde vir my moeite en geld gekry. Ek kan die produk vir ander aanbeveel." - AB Coetzee 
"My probleem was vergrote prostaat met simptome lae rug pyn, blaas infeksie, kort-kort urineer. Dit was baie ongemaklik en het my werk belemmer. Prostcare, soos u slagspreek se "ons probeer nie, ons doen" - u doen werklikwaar! Baie dankie vir die effektiewe medikasie. PS. Ek hoop nie ek het dit gou weer nodig nie want dit is 'n bietjie sleg maar so sê hulle - dit is die slegte medikasies wat werk" - B Viljoen